
CESA - Coffee Excellence alles in een Koffiemasjien
Coffee Excellence stel bekend; CESA! 'n koffiemasjien vir elke koffieliefhebber.. Na baie jare se droom, harde werk, navorsing en koppe bymekaar sit het die oomblik aangebreek om CESA bekend te stel.
CESA, Coffee Excellence se klasieke alles in een Koffiemasjien met wêreldklas tegnologie bring vir jou gemak in jou huis en kantoor met koffies om van te kies en keur,van ‘n Latte tot ‘n Cupachino, als met die druk van een knoppie.
Die skoonmaak van die masjien is moeiteloos. Met die slim sensor tegnologie sal die CESA jou herinner wat gedoen moet word. Met 'n verlengde boontjiehouer, sal jy nie uit koffie uit hardloop nie.
Die CESA Slimline F koffiemasjien is perfek vir daardie koffie-oomblikke waar idees en drome uitgeruil word in elke groot kantoor en besigheid. Die Slimline S model is ‘n koffiemasjien so na aan die hart van elke koffieliefhebber, of jy nou ‘n kenner is of net goeie koffie geniet, is hierdie Slimline S perfek vir jou huis en klein kantoor.
Die beste gedeelte van CESA is met al die verskillende pakette en opsies wat beskikbaar is word jou maandelikse koffiebone tot jou gerief afgelewer en boonop kry jy die CESA Koffiemasjien op CESA 10 en CESA 15 pakette absoluut GRATIS. *terme & voorwaardes geld.
Kontak ons vandag en bespreek jou gratis CESA masjien vir jou kantoor. CESA, ‘n trotse Coffee Excellence produk.
As jy meer wil sien oor hierdie nuwe masjien, kliek gerus op die volgende skakel.
https://www.youtube.com/watch?v=GLrcxjhRHpw