500g Leef jou Reis - Gerrie Pretorius (Grinds)

In Stock: 1000

R 182,00

Product Info

'n Goeie reis begin met Goeie Koffie..
“Om te reis is n ontdekking
en om herinneringe te maak wat jou ‘n leeftyd moet bybly. Die avonture van elke nuwe bestemming gaan hand aan hand met sy mense, sy kulture en
natuurlik goeie koffie. Koffie steek grense oor en bring mense bymekaar.”
- Gerrie Pretorius


PDFPrintEmail

Reviews

There are yet no reviews for this product.